Ongejodeerde Sout / Non-Iodated Salt for Saline Solution

R7,95

Categories: ,

Description

Wil jy Dr Kalcker se Oogdruppelresep (Protokol O) maak, maar het uitgevind dat soutoplossing in apteke skielik peperduur geword het?
Hierdie spesiale sout is afgeweeg (met ‘n milligramskaaltjie) om die presiese hoeveelheid sout vir 1 liter soutoplossing te verskaf. Voeg eenvoudig 1 liter gedistilleerde water by en bêre in ‘n gesteriliseerde bottel. (Gebruik CDS daarvoor – dit is mos ‘n sterilisasiemiddel ook.)
Kry ook jou Oogdrupperbotteltjie net hier op ons Aanlynwinkel, asook die nodige CDS stel met Aktiveerder (of klaarbereide CDS-konsentraat), asook DMSO.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ongejodeerde Sout / Non-Iodated Salt for Saline Solution”

Your email address will not be published. Required fields are marked *