Diere

Showing all 3 results

  • Hondesjampoe

    Hondesjampoe

    Price range: R105,00 through R180,00

    Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Hondesjampoe is ‘n 100% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Sitronella Essensiële Olie. Hierdie grootte is geskik vir die meeste huise se honde, aangesien klapperolieseep besonder goed skuim en die sjampoe dus spaarsamig gebruik kan word. Die voedende eienskappe van die olie is in die seep. Dit beteken dat die seep…

    Select optionsLoading Done This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
  • Kat-Sjampoe / Cat Shampoo

    Kat-Sjampoe / Cat Shampoo

    R115,00

    Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Kat-Sjampoe is ‘n 100% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Laventel Essensiële Olie, aangesien katte deur Sitronella afgeweer word en Laventel ook steeds insekwerende eienskappe het. Ons het redelik navrae gehad vir ‘n katsjampoe, aangesien kateienaars verkies om nie gifstowwe vir insekwering op hul katte se pelse te gebruik nie. Dit…

  • Perdesjampoe

    Perdesjampoe

    R190,00

    Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Perdesjampoe is ‘n 100% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Laventel Essensiële Olie. Hierdie grootte is geskik vir die meeste mense wat private perde-eienaars is. As jy met perde boer of baie perde het, kontak ons vir groter verpakkings. Ons het reeds 5 liter verpakkings op spesiale aanvraag beskikbaar. Klapperolieseep skuim…