Gesigwas

Showing all 2 results

  • Castilleseep

    Castilleseep

    Price range: R70,00 through R230,00

    Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Castilleseep is ‘n 100% Olyfolieseep. Dit is ongegeur. Hierdie Hipo-Allergeniese Seep is spesiaal gemaak om so sag as moontlik te wees op die vel, met niks verder bygevoeg nie, nie eers goeie dinge soos essensiële olie nie. Dit is dus perfek vir mense met probleemvelle, ekseem, baie droë velle, ens….

    Select optionsLoading Done This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
  • Gesig Kombi / Face Combo

    Gesig Kombi / Face Combo

    R220,00

    Bederf jouself met: Indulge yourself with: Huwelied Huis se 100% Natuurlike Gesig Kombi van Verseepte Olyfolie Gesigwas en die Bevogtigende, Teenverouderende, 100% Natuurlike Gesigroom vir die Dag. Huwelied Huis’s 100% Natural Facial Combo consisting of Saponified Olive Oil Facial Cleanser and the Moisturising, Anti-Ageing, 100% Natural Day Facial Cream. Die Verseepte Olyfolie Gesigwas is: Hipo-Allergenies…