-

R52,00 – R250,00Price range: R52,00 through R250,00
Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Boerseep Plus is ‘n Vlekverwyderaar en Wasgoedseep in-een. Dit is ‘n 70% Beesvetseep en 30% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Sitronella Essensiële Olie. Hierdie grootte is spesiaal verpak vir huishoudings. Ons Boerseep+ is spesiaal geformuleer om nie veel skuim te maak nie. Dit is dus ideaal vir outomatiese wasmasjiene. Boerseep…
-

R179,00
Geniet jy en jou gesin om in die natuur te gaan ontspan? Kampeer jy graag of vaar die bosse in met jou 4×4? Indien dit die geval is, wil jy ook seker in die toekoms die natuur in dieselfde ongerepte toestand as die vorige jare aantref? Indien dit die geval is en jy jou eie…
-

R60,00 – R105,00Price range: R60,00 through R105,00
Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Skottelgoedseep is ‘n 100% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Sitronella Essensiële Olie. Hierdie grootte is spesiaal verpak vir mense wat nie hul hande in ‘gewone’, sintetiese skottelgoedseep kan druk nie. Nou kan jy ook jou kaal hande in skottelgoedwater steek. Die voedende eienskappe van die olie is in die seep….