Hoekom Natuurlike Seep? 1. Dis voedend en bevogtigend
Hoekom Natuurlike Seep? 1. Dis voedend en bevogtigend Al Huwelied Huis se natuurlike, vloeibare sepe word gemaak met ‘n basis van olyfolie en/of klapperolie. Hierdie olies word verseep deur ‘n redelike ingewikkelde proses om dan die fantastiese seep te vorm. Daar is geen meer olie in jou produk nie, want al die olie is verseep,…
