-

R184,00 – R499,00Price range: R184,00 through R499,00
Hierdie Donker Geroosterde mengsel van Huwelied Huis se Lekka Koffie, word gemeng met 100% Arabica-bone. Ons koffie word versigtig uitgesoek by boere, nie korporasies nie, in die tradisioneel koffieproduserende lande in Afrika soos Ethiopië, Rhwanda, Kenia en Tanzanië. Hierdie koffie word volgens groenbeginsels gegroei vir hulle superieure smaak. Dit word dan met groot sorg tot…

R169,00 – R399,00Price range: R169,00 through R399,00
Hierdie Donker Geroosterde Italiaanse mengsel van Huwelied Huis se Lekka Koffie, is ‘n mengsel van Arabica- en Robustabone. Die smaak is die sterkste van al ons mengsels. Dit bevat ook die meeste kafeïene vir ‘n behoorlike skop Boeretroos. Baie mense is onder die indruk dat Robusto ‘n minderwaardige produk is in vergelyking met Arabica. Dit…

R169,00 – R464,00Price range: R169,00 through R464,00
Hierdie Medium-Donker Geroosterde mengsel van Huwelied Huis se Lekka Koffie, word gemeng met 100% Arabica-bone. Die smaak is heerlik romerig en sag, ‘n fantastiese opsie vir diegene wat nie van te sterk koffie hou nie, of diegene wat nuut is in die wonderlike wêreld van ‘regte’ koffie. Ons koffie word versigtig uitgesoek by boere, nie…