-

R175,00
Byewas Masseerkoekies is ‘n nuwe, opwindende, gewilde, byderwetse produk. Dit is basies ‘n soliede bevogtigingsroomkoekie, wat jy in jou vel in masseer. Die masseringsaspek bevorder limfdreinering (terwyl dit bevogtig) en dit is ook ‘n goeie spanningsverligter – op dieselfde manier, wat ‘n ‘stres’balletjie sou wees. Ons weergawe is gemaak van natuurlike šbyewasš, sjeabotter…
-

R170,00
‘n Bevogtigende, teenverouderende, 100% natuurlike Gesigroom vir die Dag, wat geskik is vir gebruik onder grimering – nie olierig nie. A moisturising, anti-ageing, 100% natural Day Facial Cream, suitable for use under makeup ā non-greasy. Uiters geskik vir sensitiewe, droĆ« vel, wat geneig is tot ekseem en dermatitis Verminder plooie en fyn lyntjies Bevogtigend, verjongend…
-

R350,00
Hierdie pakket sluit die volgende produkte in teen ‘n verminderde koste: This bundle includes the following products at a reduced cost: Gesigroom / Face Cream Ooggrimmering-verwyderaar / Eye Makeup Remover Gesigwas / Face Wash
-

R279,00
Huwelied Huis se Natuurlike Gouereeks Lyfwas & Sjampoe is die luukste en voordeligste manier om jou vel en hare sagkuns skoon te troetel. Die duursame glasbottel waarin dit verpak word, verhoog die estetiese waarde en pas ook aan by die res van die Lyfreeksprodukte. Dis egter meer as net ‘n mooier verpakking. Dieselfde velvernuwende en…
-

R125,00
Versag en bevogtig jou vel met voedende minerale soute, luukse natuurlike olies en essensiĆ«le olies. Soften and moisturise your skin with nourishing mineral salts, luxurious natural oils, and essential oils. Vir pamperlangsagte vel, in ‘n lieflike warm bad, vryf ‘n teelepel of meer in jouĀ hake, elmboĆ« en elke skurwe gedeelte van jou liggaam….
-

R48,00
Veral op ‘n mens se lippe wil jy graag natuurlike, veilige produkte gebruik. Ons Lipsalf word in die lippe geabsorbeer en vorm ook ‘n beskermende lagie, wat droĆ«, gebarsde lippe iets van die verlede maak. (KliĆ«nte raporteer ‘n 24-uur hersteltydperk vanaf gebarsde lippe na streelglad.) Especially on your lips, you want to use natural, safe…
-

R170,00
‘n Lieflike, bevogtigende 100% natuurlike Lyfroom met Makadamianeutolie, Olyfolie, Klapperolie en Sheabotter. EssensiĆ«le olies verskaf nie alleen ‘n sagte, aangename aroma nie, maar dra selfs by tot genesing van letsels en balansering van die vel. A lovely, moisturising 100% natural Body Lotion made with Macadamia nut oil, Olive oil, Coconut oil, and Shea butter. Essential…
-

R130,00
100% Natuurlike Ooggrimering-verwyderaar Sag en doeltreffend geformuleer vir sensitiewe vel en oĆ« danksy die lae olie-inhoud. Hierdie formule bied die perfekte balans tussen ān klassieke olievrye, kontaklensvriendelike ooggrimering-verwyderaar en ān ligte, voedende reiniger. Groentegliserien laat die produk moeiteloos oor die vel gly terwyl dit die delikate oogarea bevogtig. Makadamianeutolie help om grimering sagkens op te…
-

R110,00 – R185,00Price range: R110,00 through R185,00
Is jy een van die mense, wat baie met gebarsde hande (ook voete en elmboĆ«) sukkel – veral in die winter? Hierdie mag dalk net die oplossing wees. Are you someone who struggles with cracked hands (as well as feet and elbows) ā especially during winter? This may just be the solution. Ons Reddingsroom is…
-

R50,00
As jy op ‘n gesondheidswebwerf is, is jy sekerlik daarvan bewus dat anti-perspirant alluminium bevat, wat uiters nadelig vir jou gesondheid is. Verder irriteer dit ook sommige mense se vel – veral nadat jy onder jou arms geskeer het. Dan is daar natuurlik die ongemak van reukweerder (deodorant) wat dikwels jou klere vlek. Since youāre…
-

R50,00
Die langverwagte mansgeur in ons alluminiumvrye, 100% natuurlike aanrolreukweerder (deodorant) is hier! The long-awaited menās fragrance in our aluminum-free, 100% natural roll-on deodorant is here! Gegeur met EssensiĆ«le Olies van Bergamot, Kaneelblaar, Malva & Swartpeper is dit ‘n lieflike kombinasie van speserye en vars kruie vir ‘n onmiskenbare manlike geur. Scented with essential oils of…
-

R50,00
Hierdie keuse van Reukweerder is geskik vir beide Hom en Haar – die roosagtige geur van Turkse Lekkers en Groen Kruie is ondertone, wat vir beide mans en vroue aangenaam ruik. This selection of Deodorant is suitable for both Him and Her ā the rosy scent of Turkish Delight and Green Herbs provides subtle undertones…