Gesigroom / Face Cream 100ml
R170,00
Description
‘n Bevogtigende, teenverouderende, 100% natuurlike Gesigroom vir die Dag, wat geskik is vir gebruik onder grimering – nie olierig nie.
A moisturising, anti-ageing, 100% natural Day Facial Cream, suitable for use under makeup – non-greasy.
- Uiters geskik vir sensitiewe, droë vel, wat geneig is tot ekseem en dermatitis
- Verminder plooie en fyn lyntjies
- Bevogtigend, verjongend en versagtend
- Balanseer die sebum van die vel – geskik vir beide olierige en droë velle
- Verleen tonus aan die vel met ‘n ligte saamtrekaksie
- Vorm ‘n fyn, beskermende lagie teen dehidrasie
- Verminder fyn littekens en sonskade
- Verminder swelling en rooiheid
- Het antimikrobiese eienskappe
- Geskik vir mense met aknee
- Exceptionally suitable for sensitive, dry skin prone to eczema and dermatitis
- Reduces wrinkles and fine lines
- Moisturising, rejuvenating, and soothing
- Balances the skin’s sebum – suitable for both oily and dry skin types
- Improves skin tone with a gentle tightening effect
- Forms a fine, protective layer against dehydration
- Reduces fine scars and sun damage
- Reduces swelling and redness
- Has antimicrobial properties
- Suitable for people with acne
Boonop is dit:
- Parabenvry
- Petroleumvry
- Vry van chemikalië
- Kleurselvry
- Parfuumvry
- Nie estrogenies nie
In addition, it is:
- Paraben-free
- Petroleum-free
- Free from chemicals
- Colourant-free
- Fragrance-free
- Non-estrogenic
Beskikbaar in 100ml amber glas verpakkings met ‘n pompaksie vir gemaklike afmeting.
Available in 100 ml amber glass packaging with a pump dispenser for convenient dosing.







Reviews
There are no reviews yet.