Showing 1–16 of 18 results
-

R130,00 – R230,00Price range: R130,00 through R230,00
Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Lyfwas & Sjampoe is ‘n mengsel van 70% Olyfolieseep en 30% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Chai Essensiële Olies. Hierdie is die grootste verpakking en is die meeste waarde vir geld. Dit is ‘n lyfwas en sjampoe twee-in-een, soos wat ‘n stortseep sal wees. Die voedende eienskappe van die olies…
-

R130,00 – R230,00Price range: R130,00 through R230,00
Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Lyfwas & Sjampoe is ‘n mengsel van 70% Olyfolieseep en 30% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Laventel Essensiële Olie. Hierdie is die grootste verpakking en is die meeste waarde vir geld. Dit is ‘n lyfwas en sjampoe twee-in-een, soos wat ‘n stortseep sal wees. Die voedende eienskappe van die olies…
-

R141,00 – R251,00Price range: R141,00 through R251,00
Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Lyfwas & Sjampoe is ‘n mengsel van 70% Olyfolieseep en 30% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Malva Essensiële Olie. Hierdie is die grootste verpakking en is die meeste waarde vir geld. Dit is ‘n lyfwas en sjampoe twee-in-een, soos wat ‘n stortseep sal wees. Die voedende eienskappe van die olies…
-

R125,00 – R215,00Price range: R125,00 through R215,00
Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Lyfwas & Sjampoe is ‘n mengsel van 70% Olyfolieseep en 30% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Sitronella Essensiële Olie. Hierdie is die grootste verpakking en is die meeste waarde vir geld. Dit is ‘n lyfwas en sjampoe twee-in-een, soos wat ‘n stortseep sal wees. Die voedende eienskappe van die olies…
-

R52,00 – R250,00Price range: R52,00 through R250,00
Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Boerseep Plus is ‘n Vlekverwyderaar en Wasgoedseep in-een. Dit is ‘n 70% Beesvetseep en 30% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Sitronella Essensiële Olie. Hierdie grootte is spesiaal verpak vir huishoudings. Ons Boerseep+ is spesiaal geformuleer om nie veel skuim te maak nie. Dit is dus ideaal vir outomatiese wasmasjiene. Boerseep…
-

R70,00 – R230,00Price range: R70,00 through R230,00
Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Castilleseep is ‘n 100% Olyfolieseep. Dit is ongegeur. Hierdie Hipo-Allergeniese Seep is spesiaal gemaak om so sag as moontlik te wees op die vel, met niks verder bygevoeg nie, nie eers goeie dinge soos essensiële olie nie. Dit is dus perfek vir mense met probleemvelle, ekseem, baie droë velle, ens….
-

R120,00
Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Fanie Vark Lyfwas & Sjampoe is ‘n mengsel van 70% Olyfolieseep en 30% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Laventel Essensiële Olie. Ons het spesiaal Laventel gekies, vir die kalmerende effek op jou kinders voor slaaptyd. Dit is ‘n lyfwas en sjampoe twee-in-een, soos wat ‘n stortseep sal wees. Die voedende…
-

R220,00
Bederf jouself met: Indulge yourself with: Huwelied Huis se 100% Natuurlike Gesig Kombi van Verseepte Olyfolie Gesigwas en die Bevogtigende, Teenverouderende, 100% Natuurlike Gesigroom vir die Dag. Huwelied Huis’s 100% Natural Facial Combo consisting of Saponified Olive Oil Facial Cleanser and the Moisturising, Anti-Ageing, 100% Natural Day Facial Cream. Die Verseepte Olyfolie Gesigwas is: Hipo-Allergenies…
-

R279,00
Huwelied Huis se Natuurlike Gouereeks Lyfwas & Sjampoe is die luukste en voordeligste manier om jou vel en hare sagkuns skoon te troetel. Die duursame glasbottel waarin dit verpak word, verhoog die estetiese waarde en pas ook aan by die res van die Lyfreeksprodukte. Dis egter meer as net ‘n mooier verpakking. Dieselfde velvernuwende en…
-

R130,00 – R230,00Price range: R130,00 through R230,00
Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Handwasseep is ‘n mengsel van 30% Olyfolieseep en 70% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Laventel Essensiële Olie. Hierdie is die grootste verpakking en is die meeste waarde vir geld. Dit het ook ‘n pompbottel met ‘n breë basis sodat jy dit gemaklik en veilig langs jou wasbakke kan sit. ‘n…
-

R130,00 – R230,00Price range: R130,00 through R230,00
Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Handwasseep is ‘n mengsel van 30% Olyfolieseep en 70% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Roosmaryn Essensiële Olie. Hierdie is die grootste verpakking en is die meeste waarde vir geld. Dit het ook ‘n pompbottel met ‘n breë basis sodat jy dit gemaklik en veilig langs jou wasbakke kan sit. ‘n…
-

R105,00 – R180,00Price range: R105,00 through R180,00
Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Hondesjampoe is ‘n 100% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Sitronella Essensiële Olie. Hierdie grootte is geskik vir die meeste huise se honde, aangesien klapperolieseep besonder goed skuim en die sjampoe dus spaarsamig gebruik kan word. Die voedende eienskappe van die olie is in die seep. Dit beteken dat die seep…
-

R115,00
Huwelied Huis se Natuurlike Vloeibare Kat-Sjampoe is ‘n 100% Klapperolieseep. Dit is gegeur met Laventel Essensiële Olie, aangesien katte deur Sitronella afgeweer word en Laventel ook steeds insekwerende eienskappe het. Ons het redelik navrae gehad vir ‘n katsjampoe, aangesien kateienaars verkies om nie gifstowwe vir insekwering op hul katte se pelse te gebruik nie. Dit…
-

R130,00 – R230,00Price range: R130,00 through R230,00
Hierdie sjampoe is spesiale ontwikkel vir mense wat sagte hare wil hê op die 100% natuurlike manier: Sulfaatvry Parabenvry Petroleumvry & Vry van Sintetiese Kleur- & Geurmiddels Dit is geskik vir mense met Normale tot Olierige hare, asook vir diegene met haarstyle, wat vereis dat daar nie te veel ekstra volume moet wees nie. Boonop…
-

R179,00
Geniet jy en jou gesin om in die natuur te gaan ontspan? Kampeer jy graag of vaar die bosse in met jou 4×4? Indien dit die geval is, wil jy ook seker in die toekoms die natuur in dieselfde ongerepte toestand as die vorige jare aantref? Indien dit die geval is en jy jou eie…
-

R180,00
Our 100% pure coconut oil soap is so safe that it is even suitable for use with organic vegetable farming. The Potassium salts that are formed through the saponification process, are the active ingredients that make the Castille Soap insecticidal. The water softening mineral salt, that is added during the manufacturing process, has its own…