Klapperolie & Olyf Sjampoe / Coconut Oil & Olive Shampoo
Price range: R130,00 through R230,00Hierdie sjampoe is spesiale ontwikkel vir mense wat sagte hare wil hê op die 100% natuurlike manier: Sulfaatvry Parabenvry Petroleumvry & Vry van Sintetiese Kleur- & Geurmiddels Dit is geskik vir mense met Normale tot Olierige hare, asook vir diegene met haarstyle, wat vereis dat daar nie te veel ekstra volume moet wees nie. Boonop…
Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

