Klapperolie & Olyf Sjampoe / Coconut Oil & Olive Shampoo

Price range: R130,00 through R230,00

SKU: N/A Categories: ,

Description

Hierdie sjampoe is spesiale ontwikkel vir mense wat sagte hare wil hê op die 100% natuurlike manier:

  • Sulfaatvry
  • Parabenvry
  • Petroleumvry &
  • Vry van Sintetiese Kleur- & Geurmiddels

Dit is geskik vir mense met Normale tot Olierige hare, asook vir diegene met haarstyle, wat vereis dat daar nie te veel ekstra volume moet wees nie.

Boonop is dit verseep uit Klapperolie en Olyfolie met al die voedende eienskappe en is geskik vir mense met kopvelprobleme.

Beskikbaar in 500ml & 250ml bottelgroottes.

Additional information

Size

500ml, 250ml

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Klapperolie & Olyf Sjampoe / Coconut Oil & Olive Shampoo”

Your email address will not be published. Required fields are marked *